01 November 2020

Selfsorg Woonstel Akkommodasie Milnerton

Selfsorg Woonstel Vakansie Akkommodasie Milnerton Kaapstad
Selfsorg Woonstel Vakansie Akkommodasie Milnerton Kaapstad oorkant Woodbridge eiland. Stap afstand van Milnerton Lagoon en strand. Sien op Google Kaart

Volledig toegerus as selfsorg eenheid met een slaapkamer, sitkamer, kombuis en  badkamer.

Vir naweke en langer periodes. Nie langer as een maand.

DSTV Compact en Internet (4G / LTE Wi-Fi).

Beskikbaar:  Maart - Desember 2020 / Januarie - Desember 2021 (Korttermyn / Naweke)

R320-00 per nag per persoon. Maksimum twee mense.

Nie rook / Geen kinders

Veilig met privaat parkeerplek vir voertuig op perseel (sigbaar vanuit kombuis venster)

Stap afstand van Milnerton stand, golfbaan, restaurante, plaaslike winkelsentrum (met Pick & Pay en Clicks) en banke. Meer hier

Minder as 5 kilometer van Canal Walk | Century City / 6 Km tot by N1 Stad

Meer Informasie / Fotos

Kontak Ons

Hierdie Selfsorg Woonstel is n goedgekeurde akkommodasie verskaffer op Lekkeslaap en TravelGround: